Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798179386 | Published: January 30, 2019 |

`n Man van min belang

`n Man van min belang

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Nuwe uitgawe.
Op 'n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman, nou direkteur van 'n obskure intelligensieafdeling bemoeid met die identifikasie van die oorskot van dié wat verdwyn het tydens die geweldadige doodsnikke van apartheid en die opsporing van hul moordenaars. 'n Naam in 'n sprokiesboek lei hul na Luca Thom, marinebioloog en seun van die polisieberader Eddie Thom en die oudaktrise Carlita Rosati, en na die jaar waarin Luca sy pa verloor het.

Author Chris Karsten

View full details