1
/
of
1
ISBN: 9780798179393 | Published: June 11, 2019 | Paperback
Liewe Heksie en die pampoene
Liewe Heksie en die pampoene
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Verna Vels
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Liewe Heksie en Kleinkwaaitjie Kabouter wil Heksie se sterretjieskombuis se venster was, maar toe die leer per ongeluk omval, is hulle vasgekeer op die dak. Gelukkig is hulle dan net op die regte plek om te sien hoe die Gifappeltjies die Silwer Roos steel en Heksie kan 'n slim plan maak om hulle te keer. Een van die gewildste Liewe Heksie-stories nou in prenteboekformaat vir 2- tot 4-jariges.
Author Verna Vels
Share
