1
/
of
1
ISBN: 9780798179485 | Published: June 7, 2019 | Paperback
Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!
Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Sue Nicholson
Regular price
R 120
Regular price
R 0
Sale price
R 120
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Doringrosie het 'n nuwe ponie genaamd Prins, maar dis harde werk om 'n troeteldier te hê, en Doringrosie is partykeer 'n bietjie lui. Op 'n nag hardloop Prins weg en Doringrosie weet nie of hy gaan terugkom nie. Met hierdie oorpronklike storie oor Doringrosie kan kinders van verantwoordelikheid leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en 'n aktiwiteit om saam met kinders te doen.
Author Sue Nicholson
Share
