Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798179508 | Published: June 7, 2019 | Paperback

Sprokies met lesse: Sneeuwitjie, die sokkerster

Sprokies met lesse: Sneeuwitjie, die sokkerster

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Sneeuwitjie is een van die beste spelers in die dorp se sokkerspan. Maar daar is een probleem: Sy wil al die doele self aanteken. Hoe kan sy 'n beter spanspeler word? Met hierdie oorpronklike storie oor Sneeuwitjie kan kinders van spanwerk leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en 'n aktiwiteit om saam met kinders te doen.

Author Sue Nicholson

View full details