1
/
of
1
ISBN: 9780798179546 | Published: October 7, 2019 | Paperback
Ontdek: Diere
Ontdek: Diere
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Tom Jackson
Author:Ontdek-Reeks
Regular price
R 205
Regular price
R 0
Sale price
R 205
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie diereboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die diereryk te ontdek. Dit bied 'n omvattende blik op allerhande soorte diere -- van die kleinste insekte tot die enorme boggelrugwalvis! Kinders kan onder andere ontdek hoe voëls, vlermuise en insekte begin vlieg het, waarvoor diere hulle kleur gebruik en hoe pikkewyne die ergste koue oorleef. Die illustrasies en detail in die boek sal enige kind se belangstelling prikkel!
Author Tom Jackson
Author Ontdek-Reeks
Share
