Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798179560 | Published: October 7, 2019 | Paperback

Ontdek: Die menslike liggaam

Ontdek: Die menslike liggaam

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die menslike liggaam te ontdek. Dit bied 'n omvattende blik op liggaamsprosesse -- van die kleinste selletjies tot die stelsels wat mense aan die lewe hou! Kinders kan onder andere ontdek hoeveel bloed deur die hart gepomp word, hoeveel spiere gebruik word om te glimlag en hoe die neus en ore binne-in lyk. Die foto's en detail in die boek sal enige kind se belangstelling prikkel!

View full details