Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798179805 | Published: September 13, 2019 | Paperback

Lotta se lewe 10: Koalakonsternasie

Lotta se lewe 10: Koalakonsternasie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Lotta kan 'n reis Australië toe wen en sy wil ontsettend graag soontoe gaan, want sy is mal oor koalas en sy mis haar niggies. Al wat sy nodig het om te wen, is 'n koeldrankdoppie, niks meer nie. Maar Mamma en Pappa glo gaskoeldrank is baie sleg vir jou, so sy mag nie eens een enkele bottel daarvan koop nie. Gelukkig sal Chantelle haar saamvat, as sy wen. Sy is seker hulle gaan dit regkry. Al moet sy 'n doppie met haar blokfluit hipnotiseer!

View full details