Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798179812 | Published: May 21, 2019 | Paperback

Ysterkoei-Blues

Ysterkoei-Blues

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 465
Regular price R 0 Sale price R 465
Out of print
VAT included.

Ysterkoei-blues (2001) is die eerste van 'n drieluik versamelbundels van Breytenbach se amper-volledige oeuvre. Hierdie band bevat al die digbundels wat voor sy gevangeniskap in 1975 verskyn het, asook enkele ongebundelde verse, Skryt, en kort prosastukke uit Katastrofes. Vyf van die titels in hierdie bloemlesing is plaaslik met o.m. die APB- en CNA-prys bekroon. Die huis van die dowe (1967) en Lotus (1970) word ook in die Nederlande onderskeidelik met die Reina Prinsen Geerling- en Lucy B en CW van der Hoogt-prijs vereer. Dié heruitgawe spog met 'n splinternuwe baadjie wat aansluit by die jongste versamelbundel, Die singende hand (2016).

View full details