Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798179928 | Published: October 3, 2019 | Paperback

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Hierdie eksperimenteboek is nie vir bangbroeke of bewebroeke nie - slegs vir koelkoppe! Maak konkoksies van glibberige slym, verwyder 'n eier se dop sonder om dit te breek, kweek yslike koekies seep, maak 'n mummie van 'n baie stinkerige vis, en vele meer! Elke eksperiment word gevolg deur die ware en interessante wetenskaplike feite. Wetenskap is glad nie droog en vervelig nie, want hierdie boek borrel van pret en ontplof van verbeelding!

View full details