ISBN: 9780798179997 | Published: August 21, 2019 | Paperback
Speurder Kwaaikofski Omnibus 2
Speurder Kwaaikofski Omnibus 2
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
1) Die aand van die blou kaalkoppe
2) Die slinkse slangslenter
3) Honde,hoede en hande
Kwaaikofski is 'n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal 'n talent daarvoor. Gee hom 'n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski word deur ouens met kaalgeskeerde blou koppe ontvoer, hy vertel hoe sy pad vir die eerste keer met die van die Slang gekruis het en hy moet 'n vermiste hond opspoor.
Author Jürgen Banscherus
Illustrator Ralf Butschkow
Share
