Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180061 | Published: February 28, 2024 | Board Book

Slimkoppies: My liggaam

Slimkoppies: My liggaam

Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Kennis oor die liggaam en sintuie is ’n belangrike boublok vir kinders om hulself en hulle wêreld te verstaan. Die eenvoudige en kleurvolle foto’s met herkenbare dinge en
situasies in hierdie stewige kartonboek sal gesprekke stimuleer en vroeë leer bevorder.

View full details