Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180108 | Published: December 23, 2019 | Paperback

Moenie met 'n prinses mors nie!

Moenie met 'n prinses mors nie!

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

In 'n koninkryk ver, ver weg maak 'n trol 'n groot gemors en almal (veral die ridders) is baie bang vir hom! Ontmoet drie vasberade, vreeslose prinsesse met wie niemand sal wil mors nie in hierdie avontuur vol gruwelike gevare, slim streke en dodelik danspassies! 'n Boek wat wys dat meisies alles kan doen wat seuns doen, en dalk nog beter!

View full details