Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180160 | Published: March 4, 2020 | Board Book

Vat en voel: My klein wildtuin

Vat en voel: My klein wildtuin

Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Met hierdie kartonboek kan kleintjies nie net flappe lig nie, maar ook vat en voel aan Liewe Leeutjie en Apie Aapstert! Die rymvertaling met kort en eenvoudige teks is perfek vir voorlees terwyl die flappe gelig word om uit te vind watter dier daar wegkruip. Deur die loop van die storie maak kinders kennis met Liewe Leeutjie, Sussie Seekoei, Kolle Kameelperd, Ollie Olifant en Apie Aapstert! Dié boek is ideaal vir 0 tot 6 jariges.

View full details