1
/
of
1
ISBN: 9780798180177 | Published: March 4, 2020 | Board Book
Vat en voel: Dierebabas
Vat en voel: Dierebabas
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Make Believe Ideas
Regular price
R 120
Regular price
R 0
Sale price
R 120
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Met hierdie kartonboek kan kleintjies nie net flappe lig nie, maar ook vat en voel aan Kietsie en Hasie Hop! Die rymvertaling met kort en eenvoudige teks is perfek vir voorlees terwyl die flappe gelig word om uit te vind wie daar wegkruip. Deur die loop van die storie maak kinders kennis met dierebabas Kuiken, Lammie, Brakkie, Kietsie, Hasie Hop en nog iemand wat agter die flappe wegkruip! Dié boek is ideaal vir 0 tot 6 jariges.
Author Make Believe Ideas
Share
