Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180184 | Published: May 27, 2020 | Paperback

Regte-egte rampe

Regte-egte rampe

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In Regte-egte rampe word ondersoek ingestel om uit te vind hoekom sekere rampe gebeur het en hoe dit voorentoe verhoed kan word. Die rampe wat ondersoek word, wissel van reuse-uitbarstings tot vreesaanjaende mensgemaakte katastrofes. Lees die verstommende stories oor die rampe en kyk dan na elkeen se rampdossier met feite oor wat regtig gebeur het.

View full details