Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180191 | Published: May 27, 2020 | Paperback

Regte-egte raaisels

Regte-egte raaisels

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

In Regte-egte raaisels kan jy lees oor die grootste kopkrappers in die geskiedenis. Die raaisels wat ondersoek word, wissel van narige, harige gediertes, vreemde vlieende voorwerpe tot monsters uit die dieptes. Lees die verstommende stories oor die raaisels en kyk dan na elkeen se raaiseldossier met feite oor wat regtig gebeur het.

View full details