1
/
of
1
ISBN: 9780798180221 | Published: October 1, 2014 | Paperback
Seisoen van sonde
Seisoen van sonde
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Chris Karsten
Regular price
R 350
Regular price
R 0
Sale price
R 350
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die polisie soek na 'n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, dié van 'n vrou, word na 'n storm op die rotse gevind - vasgebind aan 'n paal met 'n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat.
Jack, 'n psigopaat, is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Die laaste slagoffers op Jack se lys is Wim, 'n skoenlapperboer naby Wildernis, en sy assistent, Portis. Beide het kontak gehad met die regeringsprojek Anthenor in die Apartheidsjare - Wim as navorser en Portis as jong struggleleier.
Author Chris Karsten
Share
