1
/
of
1
ISBN: 9780798180252 | Published: May 27, 2020 | Paperback
Die vlerke van naaldekokers
Die vlerke van naaldekokers
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Cecilia Steyn
Regular price
R 215
Regular price
R 0
Sale price
R 215
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Sy het haar linkerhand verloor en haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg.
'n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke oupa en sy jong assistent, is Kylie se kans om te ontsnap. En miskien is dit haar geleentheid om iets vir Lieke te doen; om 'n paar goed op haar sussie se bucket list af te merk.
Dit word 'n vakansie wat Kylie nooit sal vergeet nie. 'n Reis terug na haarself, na heelword.
Author Cecilia Steyn
Share
