Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180283 | Published: September 9, 2020 | Paperback

Die Vinnigste Skoene In Die Hele Wêreld

Die Vinnigste Skoene In Die Hele Wêreld

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy weet dit. Natalie wil hê hulle moet resies hardloop. En sy kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies hê. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wêreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Maar wat gaan gebeur as hy per ongeluk 'n paar superhero­tekkies aantrek en dan moet help om 'n spul gewetenlose kunsdiewe vas te trek?

Author Cecilia Steyn

Illustrator Johann Strauss

View full details