Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180375 | Published: March 6, 2020 | Paperback

Trompie Omnibus 8

Trompie Omnibus 8

Regular price R 235
Regular price R 0 Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Trompie die kaptein
Trompie die alleenloper
Trompie die atleet

Trompie die kaptein - Trompie-hulle gaan speel in die kloof en 'n nuwe vriend, Asjas, val en sit vas. Terwyl hulle hom probeer red, ontdek hulle in 'n grot 'n historiese rotstekening. Die rugbyseisoen breek aan en die Boksombende speel vir plekke in 'n provinsiale span, maar dit gaan broekskeur.

Trompie die alleenloper - Trompie is smoorverlief op Rosa, maar die Boksombende is baie ongelukkig daaroor. Hulle het besluit hulle hou nie van meisies nie en hulle probeer hulle bes om vir Trompie te oortuig dat meisies net moeilikheid veroorsaak. Wat Trompie egter pla, is die feit dat hy nie die enigste ou op Kwaggaberg is wat verlief is op Rosa nie.

Trompie die atleet - Trompie raak siek net voor 'n belangrike atletiekwedstryd. Hy word verplig om mee te ding teen 'n nuwe seun, Hanno Breedt, wat nie net op die atletiekveld vir hom kompetisie is nie.

Author Topsy Smith

View full details