1
/
of
1
ISBN: 9780798180511 | Published: September 25, 2020 | Paperback
`n Vry vrou
`n Vry vrou
Author:Antjie Krog
Author:Karen de Wet
Regular price
R 250
Regular price
R 0
Sale price
R 250
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Krog is 'n internasionaal gerekende digter maar ook plaaslik geliefd. Vyftig jaar ná haar opspraakwekkende debuut, Dogter van Jefta, verskyn daar 'n splinternuwe versameling waarin meer as honderd gedigte uit haar elf bundels saampraat. Verse oor eerste liefde, oor moederskap, oor die landskap, en oor onreg; oplaas ook oor ouer word.
'n Vry vrou bevat gunstelinge uit Krog se oeuvre maar ook minder bekende dog ewe verrassende verse. Saamgestel deur Karen de Wet, kenner van Krog se oeuvre.
Author Antjie Krog
Author Karen de Wet
Share
