Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180535 | Published: March 9, 2020 | Paperback

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock Keur 5

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Man van gister
Bruid vir vier seisoene
Huwelik in die herfs
Uur van die sewester

Man van gister is 'n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense.

In'n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesië vakansie waar sy ontstellende nuus ontvang oor haar verloofde.

In Huwelik in die herfs besoek Amara Londen om helderheid te kry oor Pieter Cronjé se huweliksaansoek.

Uur van die sewester is 'n spannende liefdesverhaal wat afspeel in die Oos-Vrystaatse berge.

View full details