Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180702 | Published: July 20, 2020 | Paperback

Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf

Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf

Author:
Author:ZZZ
Illustrator:Shan Fischer
Regular price R 69
Regular price R 185 Sale price R 69
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

2021 ATKV WOORDVEERTJIEPRYS - SKRYWER - SELFLEESKATEGORIE GRAAD 6-7

Vanessa se ouers was eens skatryk, maar wanneer haar pa alles verloor moet hulle trek na 'n piepklein huisie op 'n skrootwerf waar haar pa as bestuurder van 'n insleepwa gaan werk. Die motorongeluk waarin Vanessa betrokke was, spook steeds by haar. En al die gruwelike motorwrakke in die skrootwerf gee haar die horries. Wanneer sy die eienaardige Wayne ontmoet, vind sy boonop uit dat die skrootwerf meer as een spokerige geheim wegsteek . . .

Author De Wet Hugo

Author Grilgrypers

Author ZZZ

Illustrator Shan Fischer

View full details