Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180726 | Published: July 20, 2020 | Paperback

Ouma Hester en die Getaway-kar

Ouma Hester en die Getaway-kar

Illustrator:Alistair Ackermann
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Zany Zack voer 'n skrikbewind by VERI HAPPI KIDZ, die videospeletjiesfabriek. Met die hulp van 4 bose oumas van die Huur-'n-Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getaway-kar se wapens skrik vir niks en Tian en Lisa leer hoe om elke vernuftige toestel te gebruik in hul stryd teen die bose oumas. Die vakansie gaan beslis onvergeetlik wees!

View full details