1
/
of
1
ISBN: 9780798180733 | Published: October 1, 2020 | Paperback
Ouma Hester en die Arnosterfant
Ouma Hester en die Arnosterfant
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Janie Oosthuysen
Illustrator:Alistair Ackermann
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Renosters tel, olifantmis en 'n lugskip met hittesoekende sensors en 'n meganiese slurp . . . 'n vakansie saam met ouma Hester is nooit vervelig nie! Maar wie is Wang Mang? Hoekom het hy 'n tenk vol rooi-en-wit gespikkelde vissies in sy helikopter? Wat wil hy met Thembi en Joe se mak renoster, Mafuta, maak? En wat het al hierdie dinge met olifante se toiletgewoontes uit te waai? Maak gereed, want ouma Hester, Tiaan en Lisa is in die Krugerwildtuin . . . en die spaanders gaan spat!
Author Janie Oosthuysen
Illustrator Alistair Ackermann
Share
