Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180801 | Published: November 16, 2020 | Paperback

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux Keur 6

Regular price R 275
Regular price R 0 Sale price R 275
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Skynglans van geluk
'n Vonk van liefde
'n Nuwe begin

Skynglans van geluk is die verhaal van Elise, 'n jong Suid­Afrikaanse skrywer wat al 'n geruime tyd in Amerika bly en dan inwillig om in 'n regisseursvriend se nuwe film te speel. Sy is egter onthuts toe sy ontdek dat die manlike hoofrol vertolk sal word deur 'n bekende filmster vir wie sy nie veel ooghare het nie.

In 'n Vonk van liefde moet 'n swanger vrou 'n nuwe lewe aanpak ná haar man se dood. Sy kry 'n betrekking as bestuurder van 'n gastehuis in die Karoo waar die eienaar van die plaas hom onverwags ook ontferm oor haar persoonlike welsyn, veral ná die koms van die baba.

'n Nuwe begin gaan oor 'n jong vrou wat ná 'n ernstige motorongeluk aan geheueverlies ly. Sy herken selfs nie haar man met wie sy al vyf jaar getroud is nie. En sy ontdek tot haar ontsteltenis dat die mens wat sy blykbaar die laaste paar jaar was, nie juis 'n aantreklike persoon was nie. Wil haar man haar regtig terughê?

View full details