Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180856 | Published: May 26, 2020 | Paperback

Somtotaal

Somtotaal

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 79
Regular price R 320 Sale price R 79
Sale Out of print
VAT included.

Ester Labuschagne en Nonthando Majolo het saam groot geword op 'n afgeleë plaas in die Oos-Kaap. Boesemvriendinne gewees - tot een dag van verraad. Nou, soveel jare later, met Nonthando se dogter Mila self al 'n volwasse vrou, kom spook die verlede by Ester. Sy besef sy kan nie langer hul geheime met haar haar saamdra nie. Met Somtotaal vestig Troskie haar opnuut as meevoerende skrywer. Dit is 'n storie wat geen leser onaangeraak sal laat nie.

View full details