Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180887 | Published: May 6, 2020 | Paperback

Luistervink

Luistervink

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'n Verrassende kortverhaaldebuut deur 'n jong skrywer van Bloemfontein. Marais is goed geskool in die klassieke Afrikaanse kortverhaal, maar bied vernuwing op vele vlakke. Elke verhaal bevat iets ongewoons, nie net wat betref taal en register nie, maar veral t.o.v. karakter en perspektief. Hoogtepunte sluit in 'Brandoffer' (briewe aan 'n ma), 'Sinker' (oor 'n seun wat op die rand van 'n damwal huiwer) en 'Driehonderd-vyf-en-sestig en 'n kwart'.

Author Madré Marais

View full details