Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798180948 | Published: July 20, 2020 | Paperback

Bientang

Bientang

Regular price R 275
Regular price R 0 Sale price R 275
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Van Bientang het net die naam van 'n restaurant in Hermanus oorgebly. Wie wás sy? Danksy historiese geskrifte en oorlewerings verskyn buitelyne om Bientang vir oomblikke byna binne bereik te bring. Die toonaard van die bundel is egter verlies oor 'n verlede wat geen spoor laat in die opgeskryfde geskiedenisse van die land nie.

View full details