1
/
of
1
ISBN: 9780798180993 | Published: June 24, 2020 | Paperback
My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie
My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Ants Books
Regular price
R 105
Regular price
R 0
Sale price
R 105
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Het jy al ooit gewonder hoe die eerste vliegtuig en boot gelyk het? Wie was die eerste mens om op die maan te loop? In hierdie groot-formaat boek kan kinders lees oor die eerste skepe, vliegtuie en ruimtetuie tot voertuie wat vir oorloë gebruik word! Die boek bied 'n omvattende en interessante oorsig van die geskiedenis van onder andere verskeie vliegtuie, bote en ruimtetuie. Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur!
Author Ants Books
Share
