Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798181051 | Published: August 7, 2020 | Paperback

50 vrae oor hoe om my planeet te red

50 vrae oor hoe om my planeet te red

Regular price R 155
Regular price R 0 Sale price R 155
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie boek is vir nuuskierige agies wat wonder oor hoe om ons planeet te red. Kinders kan alles uitvind oor klimaatsverandering, bedreigde spesies en veel meer! Die kort vrae en antwoorde maak dat daar maklik en vinnig oor die planeet en hoe om dit te red, geleer kan word. Wat nog, is dat daar 'n bordspel binne-in die boek is wat gebaseer word op die inligting in die boek. Die bordspel is in plakkaat-formaat wat uit die boek gehaal word, en die spelstukkies vorm deel van die boek. Die inligting in die boek word dan gebruik om die spel te speel en die bordspel-antwoorde na te gaan! Daar is ook twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, en 'n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur 'n QR-kode te skandeer! Die QR-kode word met jou slimfoon se kamera geskandeer.

View full details