Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798181068 | Published: October 1, 2010 |

Spoor

Spoor

Author:Deon Meyer
Regular price R 365
Regular price R 0 Sale price R 365
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop: 'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n 'goeie man' wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het.

Author Deon Meyer

View full details