Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798181082 | Published: October 7, 2020 | Hardcover

Loer binne: Die plaas

Loer binne: Die plaas

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die plaas uit te vind. Gaan kuier op die plaas en sien watter diere daar woon, watter verskillende plante geplant word en watter voertuie gebruik word. Gaan kuier in die stalle, die hoenderhok, by die varke en maak 'n draai by die dam!

View full details