ISBN: 9780798181099 | Published: August 7, 2020 | Paperback
50 Vrae oor die menslike liggaam
50 Vrae oor die menslike liggaam
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie boek is vir nuuskierige agies wat wonder oor enigiets van die menslike liggaam. Kinders kan alles uitvind oor bene, spiere en veel meer! Die kort vrae en antwoorde maak dat daar maklik en vinnig oor die menslike liggaam geleer kan word. Wat nog, is dat daar 'n bordspel binne-in die boek is wat gebaseer word op die inligting in die boek. Die bordspel is in plakkaat-formaat wat uit die boek gehaal word, en die spelstukkies vorm deel van die boek. Die inligting in die boek word dan gebruik om die spel te speel en die bordspel-antwoorde na te gaan! Daar is ook twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, en 'n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur 'n QR-kode te skandeer! Die QR-kode word met jou slimfoon se kamera geskandeer
Author Éditions Caramel
Share
