Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798181105 | Published: September 15, 2020 | Paperback

Ontdek: Insekte

Ontdek: Insekte

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Die nuutste Ontdek­titel, Ontdek insekte, bied 'n omvattende blik op die aanpasbaarste en talrykste skepsels op die planeet. Hierdie boek gee nuuskierige agies 'n kans om in detail alles oor insekte te leer, met ongelooflike foto's wat daarmee gepaardgaan. Die inhoud dek onder andere die dele van 'n insek, die definisie van 'n insek, die eerste insekte, kewers, vlieë, skoenlappers en motte, wantse, wespe, bye en miere, ander insekte, vyande, insekte in die water, hoe neste gebou word, en vele meer. Die boek sluit af met 'n Het jy geweet?­ afdeling, insekklassifikasie, plekke om te besoek én 'n woordelys. Dit is geskik vir skoolprojekte en om tuis te geniet!

View full details