Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798181129 | Published: October 7, 2020 | Board Book

Loer binne: Die see

Loer binne: Die see

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand, kyk na haaie en 'n seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan by 'n duikspan om te kyk na 'n ou skeepswrak!

View full details