1
/
of
1
ISBN: 9780798181136 | Published: July 24, 2020 | Paperback
Die Seerowers 1: Die Seerowers En Die Spookskip
Die Seerowers 1: Die Seerowers En Die Spookskip
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jonny Duddle
Regular price
R 195
Regular price
R 0
Sale price
R 195
VAT included.
Couldn't load pickup availability
AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Hier is 'n nuwe avontuurstorie oor seerowers vir beginnerlesers in Afrikaans!
Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Elke maand met volmaan verskyn daar 'n geheimsinnige skip aan die kus van Grootgaapbaai en dan kom plunder seerowers die dorp. Kan Matilda en Basjan die gesteelde buit terugkry en die bose seerowers uitoorlê, of gaan hulle gevangenes aan boord van die spookskip bly . . . Dalk vir ewig?
Author Jonny Duddle
Share
