Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798181211 | Published: January 31, 2021 | Paperback

Hoe dinge werk: Biologie-eksperimente in jou agterplaas

Hoe dinge werk: Biologie-eksperimente in jou agterplaas

Author:Alix Wood
Regular price R 165
Regular price R 0 Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Met die Hoe dinge werk-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak 'n eier wat hop, kweek bakterieë, keer dat 'n gesnyde appel bruin word, blaas 'n ballon op met gis . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swamme en ensieme of wil sien hoe jou longe en spysverteringstelsel werk, is jy op die regte plek! Die boek sluit ook 'n vasvra in om jou kennis te toets!

Author Alix Wood

View full details