Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798181228 | Published: February 11, 2021 | Paperback

Hoe dinge werk: Fisika-Eksperimente In Jou Agterplaas

Hoe dinge werk: Fisika-Eksperimente In Jou Agterplaas

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Alix Wood
Regular price R 165
Regular price R 0 Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Met die Hoe dinge werk-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak 'n eier-valskerm, sit op 'n stoel van papier, bou jou eie vuurpyl, laat brand 'n lig met 'n suurlemoen . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swaartekrag, lugweerstand, statiese elektrisiteit en chemiese reaksies, is jy op die regte plek! Die boek sluit ook 'n vasvra in om jou kennis te toets!

Author Alix Wood

View full details