Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798181419 | Published: October 28, 2020 | Paperback

Dik Dun Thick Thin

Dik Dun Thick Thin

Author:Nataniel
Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Nog 'n skitterende versameling kortverhale & sketse deur Nataniël. Dik Dun Thick Thin bevat 28 van sy beste (en snaaksste!) stories wat die afgelope vier jaar landswyd opgevoer is. Nataniël is nie net een van die mees begaafde uitvoerende kunstenaars in SA nie, hy is ook een van die beste storievertellers. Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare -- oor sy ouers, sy ouma -- maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor 'n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe 'n mens jou eerste reus oorwin . . .

Author Nataniel

View full details