1
/
of
1
ISBN: 9780798181488 | Published: October 8, 2020 | Paperback
Braaibroodjies en Burgers
Braaibroodjies en Burgers
Author:Jan Braai
Regular price
R 450
Regular price
R 0
Sale price
R 450
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Wie sou kon raai dat Jan en sy boeke wêreldbekend sou word vir braai! Die braaikoning is terug met 'n splinternuwe boek en dié keer ondergaan die nederige braaibroodjie 'n gedaantewisseling of twee. Vind liplekker hoender-, beesvleis-, vegetariese en veganistiese braaibroodjie- en burgerresepte wat jou gesin sal laat terugkom vir nog! En moenie dink Jan het van die suikertande vergeet nie, die boek bevat alles van soet tot sout, alles oor die vuur - dis mos nou lekker!
Author Jan Braai
Share
