Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798181709 | Published: August 17, 2021 | Paperback

Derde gety

Derde gety

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 310
Regular price R 0 Sale price R 310
Out of print
VAT included.

Derde gety behels 'n verskeidenheid beeldryke verse, met 'n fyn aanvoeling vir o.m. skoonheid in al haar manifestaties, menslike verhoudings en deurgaans ook 'n maatskaplike bewustheid. Die taalgebruik is vindingryk maar helder, en die gedigte getuig van 'n besonderse poëtiese vakmanskap.

View full details