Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798181716 | Published: August 1, 2016 | Paperback

Drieklawerblaar

Drieklawerblaar

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 385
Regular price Sale price R 385
Out of print
VAT included.

Drieklawerblaar verweef die verhale van drie karakters: Kate, 'n afgetrede verpleegster, Tinneke, gastehuiseienaar en weduwee, en haar hardkoppige buurman, Abel, 'n wildboer. Op die plaas Doringboomlaagte soek Kate soek na antwoorde: hoe het haar Ierse oumagrootjie hier, in Afrika, beland? Terselfdertyd is Abel gemoeid met sy familiegeskiedenis: watter houvas het die grond waarop Doringboomlaagte nou is op sy voorsate gehad? 'n Roman oor herkoms en grond, en hoe om vrede te maak met die verlede.

View full details