1
/
of
1
ISBN: 9780798181723 | Published: March 15, 2020 | Paperback
Moet nooit vir 'n T-Rex 'n boek wys nie
Moet nooit vir 'n T-Rex 'n boek wys nie
Author:Rashmi Sirdeshpande
Regular price
R 175
Regular price
R 0
Sale price
R 175
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Het jy al ooit gewonder wat sal gebeur as jy vir 'n T-Rex 'n boek wys? Sy sal nie weet wat om daarmee te doen nie! Sy sal dink dis 'n koekie, of selfs 'n hoed! Maar wat as sy leer lees? Sy besluit dalk sy wil eerder 'n kunstenaar wees, of selfs die staatspresident! 'n Skaterlagstorie propvol verbeeldingskrag, pret en die viering van boeke!
Author Rashmi Sirdeshpande
Share
