Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798181785 | Published: May 14, 2021 | Paperback

Eerste Liefde: Omnibus 1

Eerste Liefde: Omnibus 1

Regular price R 210
Regular price Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Rugbyballe en bikini's 
Daar's 'n ou in my aarbei-smoothie
My hart klop muffins

Drie van die gewildste Eerste Liefde-stories in een.
In Rugbyballe en bikini's kan niks Anelle se vakansie op Duinebaai bederf nie. Maar hoekom laat Martin haar so anders voel?

In Daar's'n ou in my aarbei-smoothie steek 'n geheime bewonderaar boodskappe in Yolandé se tas weg.

In My hart klop muffins laat die ou met die Franse naam Kat se hart jaag. Maar wat is Pierre se donker geheim?

View full details