Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798181815 | Published: April 22, 2021 | Paperback

Kies jou avontuur 2 : Die gevaarlikste boek op aarde

Kies jou avontuur 2 : Die gevaarlikste boek op aarde

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 180
Regular price Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Gretha maak 'n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag. Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk sal toelaat om terug te keer huis toe . . .
'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

Author De Wet Hugo

Author Kies-jou-avontuur

Illustrator Johann Strauss

View full details