1
/
of
1
ISBN: 9780798181853 | Published: June 11, 2021 | Paperback
Ouma Hester En Die Superkomeet
Ouma Hester En Die Superkomeet
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Janie Oosthuys
Illustrator:Alistair Ackermann
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Meeluister-apparate, gesplitste olifantmis en geheime reaktors! Sabotasie, staatsgeheime en slymerig slakke! Die gewetenlose generaal Kerbhala en Spesiale Taakmag T-01 is warm op ouma Hester se spoor. Hoe gaan hulle uit die boosaardige folteraar se kloue ontsnap? Voor hulle weet, word ouma Hester, Tian en Lisa betrek by 'n gemene pakt met eienaardige ruimtewesens. As hulle sending misluk, is planeet Aarde in groot gevaar! Dis tyd om die ruimte in te snel. Die monsteragtige Molluske wag . . .
Author Janie Oosthuys
Illustrator Alistair Ackermann
Share
