ISBN: 9780798181945 | Published: May 14, 2021 | Soft Cover
Voorouer. Pelgrim. Berg. (47)
Voorouer. Pelgrim. Berg. (47)
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
RAPPORT TOP 100 - NOMMER 47
**2022 SALA Awards -Novel award winner**
’n Vrou, Katerina Steenkamp, met haar oog ferm op die berg, sluit by ’n aanlyn-afspraakwebwerf aan en ontmoet mense met onverwagse gevolge.
’n Man, sy kop gevul met apokaliptiese frases, patrolleer die strate sonder enige duidelike doel of bestemming.
Nog ’n man hou die naghemel dop en wag op die koms van ’n elliptiese tuig.
En ’n vrou, aan die einde van haar lewe, besin oor haar huwelik — en oor die lewens van haar drie susters.
Verweef tussen hierdie karakters ontvou ’n verhaal van verlange, onsekerheid, herinneringe en die vreemde maniere waarop mense na betekenis soek.
Share
