Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798181990 | Published: May 12, 2021 | Paperback

Marinda se koskas

Marinda se koskas

Author:ZZZ
Regular price R 149
Regular price R 320 Sale price R 149
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'Die resepte in hierdie boek het ek fyn uitgekies. Dit is kos wat ék sien as onthoukos.'
Marinda se koskas maak voorsiening vir ontbyt, sop en voorgeregte, brood en beskuit, slaai, seekos, vleis, groente, pasta en bygeregte, nageregte, terte, koeke en ander soetigheid. Lipleklekker kos wat jy in 'n japtrap kan berei sonder fieterjasies of vreemde bestanddele. Die resepte is in eenvoudige taal geskryf vir elke dag se gebruik, vir elke kosliefhebber.

Author Marinda Engelbrecht

Author ZZZ

View full details