ISBN: 9780798182027 | Published: February 13, 2021 | Paperback
Helene de Kock Keur 6
Helene de Kock Keur 6
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie keur bevat twee van Helene de Kock se gewildste wynlandverhale.
'n Kind vir vier oude vrinde is 'n liefdesroman wat lees soos 'n speurverhaal. Die legende van die baba wat eeue gelede een nag op die drumpel van die ou opstal gevind is, herleef wanneer die beeldskone erfgenaam, Isabel Verwey, een stormagtige nag wakker word en 'n baba by haar deur kry... Wie het die baba daar gelos? En met watter geheime leef Isabel self saam?
Volmaakte versnit is die verhaal van 'n vrou wat in haar drang om vry te wees die verkeerde keuse gemaak het, 'n keuse wat haar weggeneem het van haar mense. En dan keer sy terug na die wynplaas en vind uit dat 'n krisis 'n mens kan breek of balans kan bring, die volmaakte versnit tussen vreugde en pyn. Dit is wat liefde is ...
Author Helene de Kock
Share
